INTRAMURALS-Grey-Collages

Blue Flower

Afrikaans Society

This society is open to all Grey men. They offer boys the opportunity to experience the Afrikaans Culture through informal and social events. Rap saam met Jack Parrow, lag saam met Casper, flikflooi by Afrikaanse meisies en geniet dit om Afrikaans te praat! Sluit by ons aan… en word verras! Ons probeer ten minste een aktiwiteit inpas per kwartaal.  Die Afrikaansereniging is geaffilieer by die ATKV en staan ook bekend as die Greysnare (Grey Lads).

AfrCamp2015